Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 25:43 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Ek ’n vreemdeling was, het julle nie gesê Ek is welkom by julle nie, en toe Ek nie klere gehad het nie, het julle nie vir My klere gegee om aan te trek nie. Ek was siek en in die tronk en julle het nie vir My gesorg nie.’

Lees volledige hoofstuk Matteus 25

Kyk Matteus 25:43 in konteks