Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 25:21 Bybel vir Almal (ABA)

Sy eienaar sê toe: ‘Dit is goed. Jy is ’n goeie slaaf, jy het gedoen wat ek wou hê. Jy het goed gewerk met die bietjie geld wat ek vir jou gegee het, ek sal nou vir jou baie meer geld gee sodat jy daarmee kan werk. Kom in, jy moet bly wees saam met my, jou eienaar.’

Lees volledige hoofstuk Matteus 25

Kyk Matteus 25:21 in konteks