Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:45 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ook gesê: “Ek wil vir julle vertel hoe is ’n slaaf wat verstandig is en wat doen wat sy eienaar wil hê. Die eienaar kies een van sy slawe en stel hom aan om die hoof te wees oor al die ander slawe. Hy moet ook elke dag vir hulle kos gee.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:45 in konteks