Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het op die Olyf-berg gaan sit. Die dissipels het toe na Hom toe gekom, en hulle was alleen. Hulle het vir Hom gevra: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge gebeur waarvan U gepraat het? Watter teken sal vir ons wys dat U sal kom en wanneer dit die einde van die wêreld sal wees?”

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:3 in konteks