Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:26 Bybel vir Almal (ABA)

En as die mense vir julle sê: ‘Kyk, Hy is in die woestyn!’ dan moet julle nie daarnatoe gaan nie. En as hulle vir julle sê: ‘Kyk, Hy is in ’n kamer!’ dan moet julle dit nie glo nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:26 in konteks