Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:24 Bybel vir Almal (ABA)

want daar sal mense kom wat vals is en wat sê hulle is die Christus. Daar sal ook vals profete kom en hulle sal groot tekens wys en wonderwerke doen. God het mense gekies, en die vals profete sal probeer om ook daardie mense verkeerd te laat doen. Maar die vals profete sal dit nie regkry nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:24 in konteks