Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:22 Bybel vir Almal (ABA)

In daardie tyd sal die mense swaarkry, maar die Here het besluit om daardie tyd korter te maak. As Hy dit nie besluit het nie, dan sal niemand in daardie tyd aanhou lewe nie. Maar die Here het besluit om daardie tyd korter te maak om die mense te help wat Hy gekies het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:22 in konteks