Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:15 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het gesê: “Julle sal iets sien wat vir God baie kwaad maak en wat alles verwoes. Dit sal staan in die gewyde plek. Die profeet Daniël het daaroor geskryf. Almal wat hierdie woorde lees, moet goed dink wat dit beteken.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:15 in konteks