Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:37 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ook gesê: “Mense van Jerusalem, julle maak die profete dood, julle gooi die boodskappers wat God na julle toe gestuur het, dood met klippe. Mense van Jerusalem, Ek wou julle baie maal bymekaarmaak soos ’n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak, maar julle wou nie kom nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:37 in konteks