Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:29 Bybel vir Almal (ABA)

“Dit sal sleg gaan met julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, julle is skynheilige mense. Julle bou grafkamers vir die profete en julle maak die monumente mooi vir die mense wat gehoorsaam was aan die wette van die Here.

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:29 in konteks