Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:25 Bybel vir Almal (ABA)

“Dit sal sleg gaan met julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, julle wat skynheilige mense is. Julle maak die buitekant van julle bekers en borde skoon, maar julle het alles gevat wat in die bekers en op die borde is, julle het dit van ander mense gevat omdat julle net vir julleself wil sorg.

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:25 in konteks