Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:18 Bybel vir Almal (ABA)

En julle sê: ‘As iemand iets belowe en hy sê die altaar is die getuie, dan maak dit nie saak as hy nie doen wat hy belowe het nie. Maar as iemand iets belowe en hy sê die offer aan God op die altaar is die getuie, dan moet hy doen wat hy belowe het.’

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:18 in konteks