Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:4 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Herodes het die priesterleiers geroep en ook die skrifgeleerdes. Hulle het ’n vergadering gehou, en koning Herodes het baie vrae vir hulle gevra. Hy wou weet waar die Christus gebore sal word.

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:4 in konteks