Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:22 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Josef het gehoor Argelaos was die nuwe koning van die provinsie Judea. Argelaos was koning ná sy pa Herodes. Josef was toe bang om na Judea te gaan. Die Here het vir Josef in ’n droom gewaarsku, en daarom het Josef uit Egipte na die provinsie Galilea gegaan.

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:22 in konteks