Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:18 Bybel vir Almal (ABA)

“Hulle hoor hoe die mense huil,hoe hartseer hulle isin die stad Rama.Ragel huil oor haar kinders.Die mense probeer haar troos,maar sy bly hartseer,want haar kinders is dood.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:18 in konteks