Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:13 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat die sterrekykers weggegaan het, het ’n engel van die Here in ’n droom aan Josef verskyn en vir hom gesê: “Staan op, neem die Kindjie en sy ma saam en vlug na Egipte. Bly daar totdat Ek vir jou sê om terug te kom, want koning Herodes wil die Kindjie doodmaak.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:13 in konteks