Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 16:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die slegte en sondige mense wat nou lewe, wil ’n wonderteken hê en ’n bewys sien. God sal nie ’n wonderteken vir hulle wys nie. Hulle sal net een wonderteken sien, en dit is die teken van Jona.”En Jesus het hulle daar gelos en weggegaan.

Lees volledige hoofstuk Matteus 16

Kyk Matteus 16:4 in konteks