Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 16:24 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Jesus vir sy dissipels gesê: “As iemand saam met My wil kom, dan moet hy nie dink aan wat hy self graag wil hê nie. Hy moet lewe soos iemand wat weet dat hy aan ’n kruis sal sterf. Dit is hoe hy My moet volg.

Lees volledige hoofstuk Matteus 16

Kyk Matteus 16:24 in konteks