Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:57 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het glad nie gehou van wat Jesus gesê en gedoen het nie. Jesus het vir hulle gesê: “Die mense in ander stede luister na ’n profeet en hulle respekteer hom. Maar die mense in die stad waar hy grootgeword het en die mense in sy eie huis respekteer hom nie.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:57 in konteks