Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:44 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ook gesê: “Waar God wat in die hemel is, Koning is, is dit soos wanneer iemand sy duur goed in die veld begrawe het. Eendag het ’n ander man die goed gekry. Hy het dit dadelik weer toegemaak. Hy was baie bly, en daarom het hy weggegaan en alles verkoop wat hy gehad het. Toe het hy daardie stuk grond gaan koop.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:44 in konteks