Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:41 Bybel vir Almal (ABA)

Die Seun van die mens sal dan sy engele stuur, en hulle sal die sondaars bymekaarmaak en wegvat daar waar God regeer. Hulle sal die mense wegvat wat ander mense verlei het om sonde te doen en die mense wat nie gedoen het wat God se wette sê nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:41 in konteks