Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:39 Bybel vir Almal (ABA)

Die vyand wat die onkruid saai, is die duiwel. Die tyd wanneer die koring ryp is en die werkers dit afsny, is die tyd wanneer dit die einde van die wêreld sal wees. Die werkers wat die koring-oes bymekaarmaak, is die engele.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:39 in konteks