Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:30 Bybel vir Almal (ABA)

Die onkruid en die koring moet saam groei totdat die koring ryp is. Dan sal ons dit afsny. Dan sal ek vir die werkers sê: Maak eers die onkruid bymekaar en bind dit vas en verbrand dit. Maak dan die koring bymekaar en bring dit na my stoorkamer.’ ”

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:30 in konteks