Die profeet Jesaja se woorde is waar wat hy oor hulle geskryf het. Hy het geskryf:“Julle sal hoor en hoor,maar julle sal niks verstaan nie.Julle sal kyk en kyk,maar julle sal niks sien nie.