Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:11 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “God het vir julle gehelp om die geheim te verstaan dat Hy wat in die hemel is, die Koning is en dat Hy regeer. Maar God het die ander mense nie gehelp om dit te verstaan nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:11 in konteks