Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:48-50 Bybel vir Almal (ABA)

48. Maar Jesus het vir hom gevra: “Wie is my ma en wie is my broers?”

49. Jesus wys toe met sy hand na sy dissipels en Hy sê:

50. “Hierdie mense is my ma en my broers. Elkeen wat doen wat my Vader in die hemel wil hê, daardie persoon is my broer of my suster of my ma.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 12