Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:46 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus was besig om met mense te praat wat bymekaar was in ’n huis. Sy ma, Maria, en sy broers het buite die huis gestaan. Hulle wou met Jesus praat.

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:46 in konteks