Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:26 Bybel vir Almal (ABA)

Wat julle sê, beteken dat dit die Satan is wat die Satan uitjaag. As dit so is, dan is die Satan teen homself, en dan kan hy niks meer doen nie en hy kan oor niemand regeer nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:26 in konteks