Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het ’n man na Jesus toe gebring. Die man was blind en stom. Hy het ’n duiwel in hom gehad. Jesus het die man gesond gemaak, en die man kon weer praat en sien.

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:22 in konteks