Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:10 Bybel vir Almal (ABA)

In die sinagoge was daar ’n man met ’n gebreklike hand. Party van die Jode wou Jesus beskuldig dat Hy verkeerd gedoen het. Toe vra hulle vir Hom: “Mag ’n mens iemand gesond maak op die Sabbatdag?”

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:10 in konteks