Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 11:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die boodskappers van Johannes het teruggegaan, en toe het Jesus vir die mense iets van Johannes vertel. Jesus vra toe vir hulle: “Wat het julle gedink sal julle sien toe julle in die woestyn na Johannes toe gegaan het? Het julle gedink julle sal iemand sien wat soos ’n riet in die wind heen en weer waai? Nee!

Lees volledige hoofstuk Matteus 11

Kyk Matteus 11:7 in konteks