Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 11:23 Bybel vir Almal (ABA)

En julle wat in Kapernaum woon, julle dink God sal vir julle eer gee en julle optel tot in die hemel. Nee! Hy sal julle verneder en Hy sal julle laat val tot in die hel. Ek het baie wonderwerke by julle gedoen. As Ek dieselfde wonderwerke in Sodom gedoen het, dan sou daardie mense verander het en begin lewe het soos God wil hê. En dan was Sodom vandag nog daar.

Lees volledige hoofstuk Matteus 11

Kyk Matteus 11:23 in konteks