Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 11:20 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het die meeste van sy wonderwerke gedoen in ’n paar stede. Maar die mense in hierdie stede het nie verander nie en hulle het nie begin lewe soos God wil hê mense moet lewe nie. Jesus het toe kwaai begin praat met hulle en gesê:

Lees volledige hoofstuk Matteus 11

Kyk Matteus 11:20 in konteks