Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 11:11 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek sê vir julle, en dit is seker: Niemand is belangriker as Johannes die Doper nie, nie een van al die mense wat gebore is nie. Maar waar God is, die Koning wat in die hemel is, daar is die mens wat die minste belangrik is, nog belangriker as Johannes die Doper.

Lees volledige hoofstuk Matteus 11

Kyk Matteus 11:11 in konteks