Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 1:18 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is wat gebeur het voordat Jesus Christus gebore is: Sy ma, Maria, was verloof aan Josef. Hulle was nog nie getroud nie en hulle het nog nie saam geslaap nie, maar Maria het swanger geword. Dit is die Heilige Gees wat dit laat gebeur het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 1

Kyk Matteus 1:18 in konteks