Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 7:4 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer hulle iets gekoop het, dan het hulle dit altyd eers op ’n spesiale manier gewas. Dan het hulle geëet. Hulle het ook nog baie ander dinge gedoen soos hulle voorouers gedoen het, hulle het hulle koppies, bekers, koperbakke, tafels en banke op ’n spesiale manier gewas.

Lees volledige hoofstuk Markus 7

Kyk Markus 7:4 in konteks