Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 5:40 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die mense het gelag omdat Jesus gesê het sy slaap. Jesus het almal uit die huis gejaag. Toe neem Hy die pa van die kind en haar ma saam met Hom, en ook die drie dissipels wat by Hom was. Hulle het ingegaan in die kamer waar die kind was.

Lees volledige hoofstuk Markus 5

Kyk Markus 5:40 in konteks