Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 5:19 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Jesus wou hom nie laat saamkom nie. Hy het vir die man gesê: “Gaan na jou huis en na jou familie toe. Vertel vir hulle wat die Here vir jou gedoen het. Vertel vir hulle dat die Here goed was vir jou toe dit sleg gegaan het met jou.”

Lees volledige hoofstuk Markus 5

Kyk Markus 5:19 in konteks