Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 4:25 Bybel vir Almal (ABA)

As iemand klaar die boodskap ’n klein bietjie verstaan, dan sal God hom help om nog beter te verstaan. Maar as iemand dit nie verstaan nie, dan sal God hom nie help nie, hy sal niks verstaan nie.”

Lees volledige hoofstuk Markus 4

Kyk Markus 4:25 in konteks