Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 4:19 Bybel vir Almal (ABA)

maar hulle is bekommerd oor die dinge van hierdie wêreld. Hulle dink net aan geld en hulle wil baie ander dinge graag hê. Die dinge van die wêreld is soos die dorings wat die koringplantjies toegroei. Vir hierdie mense word ander dinge belangriker as die boodskap van God. Daarom kan die boodskap nie hulle lewe verander nie, soos die saad nie vrugte dra nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 4

Kyk Markus 4:19 in konteks