Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 4:15 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die saad op die voetpad val, dan is dit soos wanneer mense die woorde van die boodskap hoor, maar die Satan kom dadelik en hy vat die woorde weg wat God in hulle harte gesaai het.

Lees volledige hoofstuk Markus 4

Kyk Markus 4:15 in konteks