Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 2:22 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand gooi nuwe wyn in ou velsakke nie, want dan sal die wyn die sakke laat oopbars. Dan verloor hy die wyn én die velsakke. Nee, ’n mens moet nuwe wyn in nuwe sakke gooi.”

Lees volledige hoofstuk Markus 2

Kyk Markus 2:22 in konteks