Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 16:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die vroue het uit die graf gegaan en weggehardloop. Hulle het gebewe, want hulle het groot geskrik. Hulle het vir niemand iets vertel nie, want hulle was baie bang.

Lees volledige hoofstuk Markus 16

Kyk Markus 16:8 in konteks