Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 16:18 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal slange met hulle hande optel, en as hulle iets drink wat giftig is, dan sal dit hulle nie siek maak nie. Hulle sal hulle hande op siek mense sit, en die siek mense sal gesond word.”

Lees volledige hoofstuk Markus 16

Kyk Markus 16:18 in konteks