Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 16:1 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat die Sabbatdag verby was, het Maria Magdalena en Maria, die ma van Jakobus, en ook Salome lekkerruik-olie gaan koop. Hulle wou dit op Jesus se liggaam gaan uitgooi.

Lees volledige hoofstuk Markus 16

Kyk Markus 16:1 in konteks