Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 15:46 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het ’n stuk lap gekoop. Hy het Jesus se liggaam van die kruis afgehaal en Hom in die lap toegedraai. Hy het die liggaam in ’n graf gesit wat hulle in ’n rots gekap het. Hy het ’n groot klip voor die graf gerol.

Lees volledige hoofstuk Markus 15

Kyk Markus 15:46 in konteks