Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 15:43 Bybel vir Almal (ABA)

Josef van Arimatea was ’n belangrike man in die Joodse Raad. Hy het ook gewag dat die tyd sal kom wanneer God Koning sal wees oor almal. Josef het na Pilatus toe gegaan. Hy was bang, maar hy het gevra of hy Jesus se liggaam kan kry.

Lees volledige hoofstuk Markus 15

Kyk Markus 15:43 in konteks