Die mense wat daar verbygeloop het, wou vir Jesus verneder. Hulle het gewys dat hulle bly is oor wat met Hom gebeur het en hulle het gesê: “Ja, jy het gesê jy sal die tempel afbreek en dit weer in drie dae bou.