Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 13:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die een volk sal teen die ander volk oorlog maak, die mense van een land sal teen die mense van ’n ander land veg. Daar sal aardbewings op baie plekke wees, en die mense sal min kos hê om te eet. Hierdie dinge is die begin, julle sal dan begin om baie swaar te kry.

Lees volledige hoofstuk Markus 13

Kyk Markus 13:8 in konteks