Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 13:20 Bybel vir Almal (ABA)

In daardie tyd sal die mense swaarkry, maar die Here het besluit om daardie tyd korter te maak. As Hy dit nie besluit het nie, dan sal niemand in daardie tyd kan aanhou lewe nie. Maar die Here het besluit om daardie tyd korter te maak om die mense te help wat Hy gekies het.

Lees volledige hoofstuk Markus 13

Kyk Markus 13:20 in konteks